You are viewing a single comment's thread from:

RE: The End of Student & Steem

in ᔕᑕᗷ ᗰOᑎKEY ᗷᑌᔕIᑎEᔕᔕyesterday (edited)

It's fine and so am I. Once the deciscion is made I cut the rope and continue without looking back. Let's see whose next.

Hoe gaat het met jouw project? Lekker bezig?
Een hele fijne dag/week. Tijd voor thee.

🍀♥️🤗

Sort:  

Ek hoop jy het jou tee geniet.

Sho ek was baie besig die laaste 3 weke. Ek het nog die hele tyd gaste wat in kom en uit gaan. Ek is nou ook vol bespreek vanaf middel November tot middel Januarie.

Met die projek gaan dit goed, dankie. Ek was nie die naweek daar nie want daar was soveel mense wat wou gaan kyk het. Met die was ons so gelukkig dat ons 2 warm maaltye die naweek vir die kinders kon gee en dit was 'n groot voorreg. Dit het vir hulle gevoel soos Kersfees in Oktober. (•ิ‿•ิ)

Ek het ook my dogter gehelp om haar nuwe besigheid van die been te kry. Ai die kinders, hulle hou ons lekker besig. Ten minste het sy belowe om te betaal vir ons vakansie in Ierland volgende jaar. Kom ons kyk maar of dit gebeur. (•ิ‿•ิ)

Hoe was jou trippie?

En nou is dit tyd vir my om 'n koppie tee te drink.

 yesterday 

Ik ben kou aan het lijden echt... het is bar en boos. Wel lekker rustig. Vreemd zoveel rustiger iedereen doet zijn eigen ding het is alsof ik alleen woon met de hond die nog leeft (2000 euro 🤐).

Ik hoop dat je naar Ierland gaat 😁.

Kerstfeest in oktober is altijd goed. Het wordt een zielig land hier. Veel winkels happen zijn leeg en feest ieren is er niet meer bij. Er zijn 3 kleine schappen/trekjes: 1 voor Halloween (wordt nooit echt gevierd, 1 voor Sinterklaas (5 december - al jaren gevecht om) en 1 voor kerst (moet ook afgeschaft worden).

Geniet van je bakkie thee, ik ben er ook nog een.
🍀♥️

Hello!

Dit is ook vandag 'n misluke dag hier by ons. Gelukkig is dit darem nie die koue wat julle beleef nie. Dit is net onweer en die wind waai vreeslik, 22 grade.

O ja, Ierland is beslis op die agenda. As my dogter my nie bederf nie gaan ek myself bederf. Ek sou 2 jaar terug al gegaan het en toe kom COVID, en na dit was dit die groot trek. Ek het net nog nooit daarna die geleentheid geskep om te gaan nie. Nog altyd gedink ek is te besig.
My seun se verjaarsdag is in Junie en dit is die datum wat ek gemerk het. Ek wil sommer vir 'n maand gaan.

2000 euros WOW!
Ons kan nou 'n versekering uitneem op ons diere kinders wat help ten tye van mediese behandelings.

Kersfees, die dag van Kersfees is wat vir my van belang is. E

Nouja vriedin, ek gaan jou groet.
Soet wees! 💕